Julia Ormond

Julia Ormond
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julia Karin Ormond
Geboorte 4 Januarie 1965 (1965-01-04)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julia Ormond (gebore 4 Januarie 1965) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legends of the Fall (1994), Sabrina (1995), The Curious Case of Benjamin Button (2008), en My Week with Marilyn (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy